Proudly South African - Die Melktert Komissie.mp3

Proudly South African - Die Melktert Komissie.mp3
[00:25.20]New-born babies...
[00:25.20]New-born babies word gou entrepreneurs
[00:28.96]Bou karre van draad en staal
[00:31.44]Wie benodig ingenieurs
[00:40.24]Die jonger generasie vergeet hulle's jonk
[00:44.07]Leer vuil taal en vingerlanguage in die tronke
[00:55.10]Ons skryf ons drome op ou OMO-bokse neer
[00:58.92]Hoop als word skoongewas, violence-free
[01:02.15]Ons is mos in beheer van ons feelings
[01:06.45]En ons is happy
[01:09.56]Want ons is proudly South African, luister Koos Kombuis
[01:14.35]Op 'n ou draadloos in 'n sinkdakhuis
[01:18.39]Amazi van die dorp 'n Brood van Sasko Sam
[01:22.26]Leer ek die kinders bedel in die traffic jam
[01:41.19]Ons almal stook 'n vuur, ons almal hou van braai
[01:45.01]Ons almal mix ons taal, en almal verraai mekaar
[01:56.69]Toi-toi-toi, Toys-R-Us
[01:59.90]Daar word met ons gespeel, deur mense van 'n hoër
[02:04.09]Klasse is oorvol, maar die kosbllkke bly leeg
[02:08.03]En almal vreet net politics in plaas van aanbeweeg
[02:12.44]Maar ons is proudly South African, luister Koos Kombuis
[02:17.21]Op 'n ou draadloos in 'n sinkdakhuis
[02:21.40]Amazi van die dorp 'n Brood van Sasko Sam
[02:25.11]Leer ek die kinders bedel in die traffic jam
[02:42.91]En ons bly proudly South African, luister Koos Kombuis
[02:47.71]Op 'n ou draadloos in 'n sinkdakhuis
[02:51.76]Amazi van die dorp 'n Brood van Sasko Sam
[02:55.67]Leer ek die kinders bedel in die
[02:59.34]Proudly South African, luister Koos Kombuis
[03:02.95]Op 'n ou draadloos in 'n sinkdakhuis
[03:07.07]Amazi van die dorp 'n Brood van Sasko Sam
[03:10.89]Leer ek die kinders bedel in die traffic jam
展开